Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
You guys are the best...cheers mates from Australia 🇦🇺
Soos altyd bly Hennie maar die beste. Hierdie een is maar net n byvoeging van een van die vele treffers. Dankie Hennie julle mag maar.
Vat my op paaie terug na die goeie ou dae toe ons nog huispartytjies gehou het en almal geskoffel het tot dagbreek toe. Mooi man.
Julle bly die BESTE VAN DIE BESTE Regte opregte ou boeremusiek Love it
I love your band you guys are fantastic.👍
Mooi manne / jul stel die universele standaard van kitaar sielsvoeding
Vreeslik dankbaar vir die goeie musiek.Rudi
Hou van die musiek, my pa Louis Venter het vroer jare saam julle gedeel
Fantasties! Laat die voete jeuk! Dankie vir die video.
Ai dit is genotvolle musiek as hierdie ou vrou darem kon sokkie
LIEF DIE KITARE! MY BROER SPEEL HULLE ALMAL!! SAA!M MET DANIE GREY EN ALMAL AL GESPEEL!
FANTASTIES!!!!!!
dankie ekt n nuwe hup in my voet gekry. Netjies
Talentvol, en verskaf lekker dans treffers dankie vir die video xx
Bobaas musiek dit bly maar die beste!
Manne!!!!!! Dit laat jou voel dit is naweek:maak nie saak watter dag dit is nie.
so good guys
Like dit kwaai baie. Gooi los. Julle mag maar
Julie's you are so special in your picking wish mi too there dacing with others hahaha
Laat n mens se voete juk.Moet nooit ophou om vir ons sulke musiek te gee nie.
Ai die ou dae mis ek, die wat ek nie eers gehad het nie !
i'd love to buy your cd. Where?
Adios nou lekker
kobus van greunen Baie goeie musiek speel self die tipe boeremusiek ek en my Broer van Ermelo HANNES van Greunen

Vreeslik dankbaar vir die goeie musiek.
Rudi